Saturday, August 30, 2014

Het die klok begin lui vir Afrikaans?

Door Prof. Wannie Carstens, voorsitter van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns.

Taal is altyd gekoppel aan mense. Dit geld ook Afrikaanse mense, wat passievol oor hul taal is en aandring op die gebruik daarvan. Afrikaanse mense glo in die algemeen in moedertaalonderrig en in die reg om hul taal te mag gebruik. Afrikaanse mense weet ook die Grondwet gee hulle daardie reg en eis dit graag op. Pogings om Afrikaans te na te kom, lok daarom altyd reaksie uit. Vir Afrikaanse mense is hul universiteite van groot waarde, ook simbolies. Daarom praat Afrikaanse mense so graag saam oor die hoogste moontlike vlak waarop opleiding in hul taal gegee kan word.

Elke universiteit waar Afrikaans vroeër aangebied is, soos Kovsies, Maties, Tuks, Pukke, NWU-Puk, UJ, UWK en Unisa, het ’n eie oplossing vir die hanteer van die posisie waarin hulle tans is.
Die drastiese agteruitgang van Afrikaans aan die UJ (wat in 1967 as die Randse Afrikaanse Universiteit tot stand gekom het) is nie ’n mooi storie nie. Ons moet daaruit leer wat verkeerd kan gaan as daar met die voete gestem word.


Die stadige insluip van Engels by universiteite is opvallend. Aanvanklik (1994-2000) was dit subtiel en daar was selfs ruimte vir tale waaraan daar ’n behoefte as onderrigmedium by universiteite was, maar ná die samesmeltingsproses van 2004 het die klimaat verander. En uit die jongste uitsprake uit regeringskringe lyk dit asof die agenda duidelik is: Word ware Suid-Afrikaanse universiteite en nie meer taalgefokusde universiteite nie. Dus is Engels die gemene deler en Afrikaans, of Zoeloe ensovoorts moet nie die pret kom bederf nie.

Die onderliggende boodskap is: Nasiebou en sosiale samehang kan net bereik word deur Engels. Hoe verkeerd kan ’n mens nie wees nie! Die omgekeerde is eerder waar: Die erken van die ander tale en die respek wat hulle kry, gaan nasiebou en sosiale kohesie bewerkstellig.

Dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, se onlangse uitsprake is tekenend van ’n ideologies-gedrewe agenda (universiteite moet naamlik ook die rassedemografie in die land weerspieël). Nzimande sê telkens hy het niks teen Afrikaans nie (en kom ons glo hom), maar in die proses word die ontwikkeling van agtergeblewe Afrika-tale nog verder benadeel.

Wat dan van die natuurlike diversiteit waaroor so hoog opgegee word? En wat van die ander tale? Word sommer net aangeneem dat die Afrika-tale nie ook mediums van onderrig aan tersiêre instellings wil wees nie?

Die tendense om die skuif na Engels (en weg van diversiteit) te illustreer, het na vore gekom uit die statistieke oor taalgebruik aan universiteite. Aanvanklik was Tuks, Puk, Kovsies, RAU en Maties sogenaamde “Afrikaanse kampusse”, maar die prentjie het in 20 jaar drasties verander.

Tuks is nie meer oorwegend Afrikaans nie, maar bied Afrikaanssprekendes steeds ’n verwelkomende omgewing.
Die ou RAU het die UJ geword en daar is min Afrikaanssprekende studente oor.
Aan Maties word Afrikaans in meertalige verband aangebied naas Engels. Afrikaanssprekendes het ook hier ’n vriendelike omgewing.
By Kovsies oorheers ’n parallelmediumbeleid en dit lyk asof Afrikaans se rol al hoe meer afgeskaal word.
Op die NWU se Potchefstroomkampus geld Afrikaans tans nog as die primêre voorgraadse onderrigtaal, maar daar is groot druk uit regeringsgeledere om Engels groter vastrapplek te gee. Hier maak opvoedkundige tolking wel die praktiese bestuur van meertaligheid moontlik.
Die NMMU, die UWK, Wits, UKZN, Unisa, UK, en ander is oorwegend Engels. Vir Afrikaans en van die Afrika-tale is daar wel by van die universiteite (simboliese) ruimte.

Dit blyk ook die Afrikaanse gemeenskap “stem met hul voete” en gaan graag na Maties en die NWU-Puk. Dit blyk uit die statistieke dat al hoe minder Afrikaanssprekende studente na Tukkies en Kovsies gaan. Dit lyk asof die UJ vir Afrikaanssprekendes van die radar af verdwyn het. Die Afrikaanse mark is dus ’n nismark, ’n mark wat verwag dat hul Afrikaanse behoeftes ook ’n plek kry aan hierdie universiteite. En as dit nie gebeur nie, dan gaan hulle elders.

Daar is egter praktiese faktore wat inwerk op universiteite se Afrikaanse karakter. Nasionaal en internasionaal is daar ’n swaai na Engels as taal van tersiêre gebruik. In verskeie Europese lande (soos in Nederland, Denemarke, Noorweë) is daar skuiwe opmerkbaar in hierdie verband. Dit word in Suid-Afrika aangehelp deur ’n verskeidenheid faktore: politiek (baie sterk! – die ANC word sterk gedryf deur ideologie en die fokus op regstelling en verteenwoordiging), geld (die land se beursie is ook maar net so dik), demografie (wat aan die verskuif is, ook onder Afrikaanssprekendes), leierskap aan universiteite (die gevaar van leierskap wat gekoppel is aan een persoon). Wat doen ’n mens daarmee?

Leierskorpse oor taalsake aan universiteite is van kardinale belang. Is ons leiers in staat om hierdie leiding te gee?

Oplossings waarmee universiteite in die verlede na vore gekom het, word nie waardeer nie of selfs gering geskat. Universiteitsleiers betwyfel selfs intern tolking as bewese getoetste en nagevorste oplossing vir die bestuur van meertaligheid, soos aan die NWU-Puk. Universiteitsbesture se dilemma is ook ’n tekort aan geld om taalprobleme te pak op kampusse. Universiteite kry te min geld uit subsidies om meertaligheid op hul kampusse te kan bestuur. Dit is hoekom daar telkens korttermynoplossings gesoek word.

Die gevoel by sommige is dat daar juis nie geld beskikbaar gestel word nie om die verengelsingsproses te verhaas. Of dit waar is, weet ons nie, maar dis wel ’n persepsie.

Het die klok dus begin lui vir Afrikaans of nie? Ek glo nie so nie, maar dat ons op ons hoede moet wees, is duidelik. Daar moet ’n strategie wees om die probleem van die oomblik die hoof te bied. In dié verband moet ons aanvaar dat sekere universiteite klaar hul voorkeurtaal gekies het. Daaraan kan ons niks doen nie.

Rakende Afrikaans en die ander Afrika-tale is die volgende voorwaardes wel van belang:

Universiteite moet saamwerk om ’n oplossing vir meertaligheid op kampusse te kry. Daar is genoeg kundigheid;
Ons moet vooraf weet: Die enigste werklike oplossing is ’n politieke oplossing. Daar moet beplan word om dit saam te pak;
Ons moet vooraf weet dat die enigste oplossing vir Afrikaans (en die ander Afrika-tale) binne ’n meertalige konteks lê;
Afrikaans en ras mag nie gemeng word nie;
Die saak van Afrikaans moet nie in isolasie gesien word nie. Die ander tale móét betrek word by die proses om ’n oplossing te kry. Dis nie net ’n Afrikaans-probleem nie, maar eerder ’n taalprobleem in die lig van ideologiese stiksienigheid; en
Leierskorpse oor taalsake aan universiteite is van kardinale belang. Is ons leiers in staat om hierdie leiding te gee?

Die Akademie gaan die proses vorentoe bestuur sodat ’n strategie ontwikkel kan word om aan hierdie voorwaardes gehoor te gee. Die georganiseerde Afrikaanse gemeenskap het die Akademie die mandaat gegee om die proses namens hulle te bestuur.

Die saak sal die volle aandag kry. Ons taal is te kosbaar om funksies daarvan prys te gee.

Dit artikel verscheen eerder in Beeld.Posted by Redactie Neder-L

Wednesday, August 13, 2014

Ethical considerations for use of unregistered interventions for Ebola virus disease (EVD)



Summary of the panel discussion

WHO statement
12 August 2014

West Africa is experiencing the largest, most severe and most complex outbreak of Ebola virus disease in history. Ebola outbreaks can be contained using available interventions like early detection and isolation, contact tracing and monitoring, and adherence to rigorous procedures of infection control. However, a specific treatment or vaccine would be a potent asset to counter the virus.

Over the past decade, research efforts have been invested into developing drugs and vaccines for Ebola virus disease. Some of these have shown promising results in the laboratory, but they have not yet been evaluated for safety and efficacy in human beings. The large number of people affected by the 2014 west Africa outbreak, and the high case-fatality rate, have prompted calls to use investigational medical interventions to try to save the lives of patients and to curb the epidemic.

Therefore, on 11 August 2014, WHO convened a consultation to consider and assess the ethical implications for clinical decision-making of the potential use of unregistered interventions.

In the particular circumstances of this outbreak, and provided certain conditions are met, the panel reached consensus that it is ethical to offer unproven interventions with as yet unknown efficacy and adverse effects, as potential treatment or prevention.

Ethical criteria must guide the provision of such interventions. These include transparency about all aspects of care, informed consent, freedom of choice, confidentiality, respect for the person, preservation of dignity and involvement of the community.

In order to understand the safety and efficacy of these interventions, the group advised that, if and when they are used to treat patients, there is a moral obligation to collect and share all data generated, including from treatments provided for ‘compassionate use’ (access to an unapproved drug outside of a clinical trial).

The group explored how the use of these interventions can be evaluated scientifically to ensure timely and accurate information about the safety and efficacy of these investigational interventions. There was unanimous agreement that there is a moral duty to also evaluate these interventions (for treatment or prevention) in the best possible clinical trials under the circumstances in order to definitively prove their safety and efficacy or provide evidence to stop their utilization. Ongoing evaluation should guide future interventions.

In addition to this advice, the panel identified areas that need more detailed analysis and discussion, such as:

ethical ways to gather data while striving to provide optimal care under the prevailing circumstances;
ethical criteria to prioritize the use of unregistered experimental therapies and vaccines;
ethical criteria for achieving fair distribution in communities and among countries, in the face of a growing number of possible new interventions, none of which is likely to meet demand in the short term.
A report of the meeting proceedings will be available to the public by 17 August 2014.

Source: World Health Organisation, WHO Department of Communications.

Wednesday, August 6, 2014

Governments involved in sexual slavery during World War II

Sexual slavery is in the news, men who have kept sexual slaves imprisoned for up to ten years are getting caught. But did you know governments have been, and maybe still are, involved in sexual slavery ever since World War II? Navi Pillay does not get off the back of the Japanese government:
Photograph Wikimedia Commons: Allied Reoccupation of the Andaman Islands,1945

GENEVA (6 August 2014) – UN High Commissioner for Human Rights Navi Pillay on Wednesday expressed profound regret that Japan has failed to pursue a comprehensive, impartial and lasting resolution of the issue of wartime sexual slavery, warning that the human rights of the victims, known as “comfort women”, continue to be violated decades after the end of the Second World War.
“During my visit to Japan in 2010, I appealed to the Government to provide effective redress to the victims of wartime sexual slavery,” the High Commissioner said. “Now, as my tenure in office comes to an end, it pains me to see that these courageous women, who have been fighting for their rights, are passing away one by one, without their rights restored and without receiving the reparation to which they are entitled.”

“This is not an issue relegated to history. It is a current issue, as human rights violations against these women continue to occur as long as their rights to justice and reparation are not realised,” she stressed.

Instead of justice, the High Commissioner said, the women are facing increasing denials and degrading remarks by public figures in Japan. A report issued by a Government-appointed study team on 20 June 2014, stated that “it was not possible to confirm that women were forcefully recruited.” Following the release of this report, a group in Tokyo publicly declared that “comfort women were not sex slaves but wartime prostitutes.”

“Such statements must cause tremendous agony to the women, but we have not seen any public rebuttal by the Government,” Pillay said.

Over the years, Japan has received recommendations from a number of UN independent experts, human rights treaty bodies and from the Human Rights Council under its Universal Periodic Review for it to take concrete measures to tackle the issue. Most recently, the UN Human Rights Committee, which oversees implementation of the International Covenant on Civil and Political Rights, called on Japan to take “immediate and effective legislative and administrative measures” to ensure that all allegations of sexual slavery are investigated and perpetrators prosecuted. It also called for access to justice and reparations for victims and their families, the disclosure of all evidence available, and education in the country surrounding the issue.

Pillay noted that Japan had signed the UN Declaration on the Prevention of Sexual Violence in Conflict last year and that it had offered strong support to the UK summit on sexual violence in conflict earlier this year

“I encourage Japan to pursue a comprehensive, impartial and lasting resolution of the wartime sexual slavery issue with the same vigour,” she added, noting the Office’s readiness to offer any necessary assistance.

Source: United Nations High Commission for Human Rights

First Comet Close-Ups from Rosetta Spacecraft Reveal a 'Scientific Disneyland' (Photos)

First Comet Close-Ups from Rosetta Spacecraft Reveal a 'Scientific Disneyland' (Photos)